Seisoen van lig en donker
Alta CloeteJennifer se dood bring vir Liesel en Herman vele vrae en weinig
antwoorde. Vrae oor Jennifer self, wat altyd die toonbeeld van moed was
ten spyte van die MIV-status waarmee sy gebore is. Vrae oor die twee
mans wat so ooglopend hartseer was op haar begrafnis. Vrae oor die baba
wat sy blykbaar verwag het, ten spyte van haar openlike besluit om
selibaat te leef omdat sy nie die kans wil waag om ook ? MIV-positiewe
baba in die wereld te bring nie.
Έτος:
2014
Εκδότης:
LAPA
Γλώσσα:
afrikaans
ISBN 10:
079936987X
ISBN 13:
9780799369878
Αρχείο:
EPUB, 526 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2014